Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Track 1
Album:AlbumGenres:genre
Year: Length:220 sec

Lyrics:

Beter as Liefde

Karlien van Jaarsveld

Inleiding

Ek weet my hart is vol maar ek laat jou hier in.
Ek weet ek moet weghol maar ek sien 'n begin.
Dit alles met jou, ek verloor alle sin.

Ek het jou nie verwag, ek het jou nie beplan.
Maar hoe besluit 'n mens waarheen jou pad sal gaan.
Jy't my gewys hoe, jy by my sal staan.

Want daar's niks beter as liefde nie.
Daar's niks beter as jy.
En ek weet ek verdien jou nie.
Maar jy bly nog by my.

En die liefde vergeet jou nie.
En dit sal jou nooit onderkry en ek glo wat ek sê:
'Daar's niks beter, beter as die liefde nie'.

Jy het so mooi gelyk, jy't alles reg gedoen.
Jy't deur my siel gekyk, ek wou jou aanhou soen.
En vir jou wys hoe, jy vir my sal val.

Hoe kon jy dit weerhou, dit wat jy vir my voel?
Die liefde vrees jou nie hy word vir jou bedoel.
Hy sal jou intrek en jou hart wegspoel.

Want daar's niks beter as liefde nie.
Daar's niks beter as jy.
En ek weet ek verdien jou nie.
Maar jy bly nog by my.

En die liefde vergeet jou nie.
En dit sal jou nooit onderkry en ek glo wat ek sê:
'Daar's niks beter, beter as die liefde nie'.

Ek weet oor 'n honderd jaar sal ek nog steeds dieselfde sê.

Deur als bly ons bymekaar want ek wil net vir jou hê.

Want daar's niks beter as liefde nie.
Daar's niks beter as jy.
En ek weet ek verdien jou nie.
Maar jy bly nog by my.

En die liefde vergeet jou nie.
En dit sal jou nooit onderkry en ek glo wat ek sê:
'Daar's niks beter, beter as die liefde nie'.

En ek glo wat ek sê:
'Daar's niks beter, beter as die liefde nie'.




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter