Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Doos Dronk
Album:$o$Genres:Hip-Hop
Year:2010 Length:375 sec

Lyrics:

Jack... Parow? Daar'sie man nou!
Party, party, party, party...!
Hos ja! Here maar ek's in my poes in.
Dude ek's moerefokken wasted.
Hello hoe lykit, ek en jy naked?

Kykie, kykie
Fok jou, kom ons koop 'n vokken dop gou
Kom baby score my die Witblitz
Sit terug, vat 'n fokken sluk van die Klipdrift.
Ah shut up you fuckin' bastard
Don't fuck around with the drunken master
Kykie jou ma se poena
Don't want gehelp van my kopseer

Heppa!
Kyk jy na my, ek is 'n rapper!
Ons party nou mos nou lekker!

La-di da-di
Party, party, party, party!

Chorus
Doosdronk,
Stomp rond skop my hond
Poes jou innie mond
En val op die grond

Doosdronk,
God, waar is my hond?
Lê in my kots en
Vrot in die tronk

Party, party, party, party, party, party, party...
Party, party, party, party, party, party, party...

Waar'sie papsak?
Jissis ek's heeltemal fucked up

Score daai fokken dubbel poes my vrou en coke
Jis ek dig die liedjie
Kom ons gooi 'n bietjie breekdans
Kykie my piel doen so 'n beweging
Look at this...

Ek soek 'n pis.
Gaan pis in die hoek
Oh fok, ek dink ek't gepis in my broek


Gee my daai fokken ding, waar'sie shooter
Los it!
Don't be a party pooper
Blaas die hooter...

Ons sê nou baie dankie, vir die drankie!
Wat sal ons doen sonder 'n drankie
Bokkies, boerewors en rugby?

Don't worry be happy,
happy, happy, happy, happy...

Chorus

Party, party, party, party, party, party, party...
Party, party, party, party, party, party, party...

Waar'sie sleutels? Fok it...
Ek weet nie, look in your pocket
Jy't dit gehad
Fok jou!
God vrou ek poes daai bek van jou potblou

Fok jou! Hond... you vuil fokken hond!
Wie's jy? Niks! Jy's niks...

Ag kom ouens losit, fokit, dropit
Kom ons gaan sit nog 'n dop in

You fokken bitch!
[Punch]
Ooh vok

Dis de polisie, meneer staan weg van die meisie
Kyk vir jou nou jy's 'n fokken siesieman
Ag kak, fok of polisiekar!

Chorus




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter