Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Kinderkeurspel: My emmertjie loop oor, Dis so lekker om die Here te dien
Album:Wees Lig - GospelGenres:Gospel Vol. 3
Year:2011 Length:245 sec

Lyrics:

My emmertjie loop oor
My emmertjie loop oor
My emmertjie van vreugde en van blydskap loop nou oor

My emmertjie loop oor
My emmertjie loop oor
My emmertjie van vreugde en van blydskap loop nou oor

Jy kan maar bietjie mors
Jy kan maar bietjie mors
Jy kan maar bietjie mors
Want die wereld is so dors

Jy kan maar bietjie mors
Jy kan maar bietjie mors
Jy kan maar bietjie mors
Want die wereld is so dors

Jesus het gekom
Dat ons, lewe kan he
Dat ons, lewe kan he
Dat ons, lewe kan he

Jesus het gekom
Dat ons lewe kan he
Lewe en oorvloed,
En oorvloed,
En oorvloed

My emmertjie loop oor
My emmertjie loop oor
My emmertjie van vreugde en van blydskap loop nou oor

Kom gooi ‘n bietjie hoop,
Kom gooi ‘n bietjie hoop,
Kom gooi ‘n bietjie hoop,
Want die wereld is so droog

Jesus het gekom,
Dat ons lewe kan he,
Dat ons lewe kan he,
Dat ons lewe kan he

Jesus het gekom,
dat ons lewe kan he
Lewe en oorvloed en oorvloed
En oorvloed kan he

My emmertjie loop oor
My emmertjie loop oor
My emmertjie van vreugde en van blydskap loop nou oor

Jy kan maar bietjie mors
Jy kan maar bietjie mors
Jy kan maar bietjie mors
Want die mense is so dors
My emmertjie van vreugde en van blydskap loop nou oor….




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter