Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Soldate Vir Jesus
Album:Wenners vir JesusGenres:Male
Year: Length:204 sec

Lyrics:

Soldate Vir Jesus
Links links ...
In die weermag van die Heer
(In die weermag van die Heer)
Is daar niks wat ons kan keer
(Is daar niks wat ons kan keer)
Ons marsjeer nou almal saam
(Ons marsjeer nou almal saam)
Ons marsjeer in Jesus naam
(Ons marsjeer in Jesus naam)

In die weermag van die Heer
(In die weermag van die Heer)
Is daar niks wat ons kan keer
(Is daar niks wat ons kan keer)
Ons marsjeer nou almal saam
(Ons marsjeer nou almal saam)
Ons marsjeer in Jesus naam
(Ons marsjeer in Jesus naam)

Links links links regs links

Links links links regs links

Almal van ons het ‘n swaard ……
En wapenrusting het ons aan ……
Ek as Christen is nie skaam ……
Vir die waarheid sal ek staan ……

Almal van ons het ‘n swaard ……
En wapenrusting het ons aan ……
Ek as Christen is nie skaam ……
Vir die waarheid sal ek staan ……

Links links links regs links

Links links links regs links

Kom ons almal roep dit uit ……
Ooste Weste Noord en Suid ……
Ons sal bid van vroeg tot laat ……
Vir Sy vrede in ons land ……

Kom ons almal roep dit uit ……
Ooste Weste Noord en Suid ……
Ons sal bid van vroeg tot laat ……
Vir Sy vrede in ons land ……

Links links links regs links

Links links links regs links

Groter is Hy (Groter is Hy)
Wat in my is (Wat in my is)
As hy wat in (As hy wat in)
Die wêreld is (Die wêreld is)

Groter is Hy (Groter is Hy)
Wat in my is (Wat in my is)
As hy wat in (As hy wat in)
Die wêreld is (Die wêreld is)

H-y (H-y) H-y (H-y)

Hy is Groot (Hy is Groot)
Ja Hy is Groot (Ja Hy is Groot)

H-y (H-y) H-y (H-y)

Hy is Groot (Hy is Groot)
Ja Hy is Groot (Ja Hy is Groot)

Links links links regs links

Links links links regs links

Links links links regs links

Links links links regs links

Links links links regs links




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter