Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Kyk Hy Kom
Album:Altyd DaarGenres:Female
Year: Length:259 sec

Lyrics:

Kyk Hy Kom –
Juanita - Altyd Daar

Ons leef weer in die dae van Elia
Ons sien weer die wonders van God
Weer soos in die dae van Jesus en Moses
Koninkryk het naby jou gekom

Al is hierdie dae van oorlog
Verdrukking hongersnood pyn
Maak reguit die pad van die Here (van die Here)
Soos die stemme wat roep in die woestyn

Want kyk Hy kom
Met krag en majesteit
Soos die glans van die son
Met die klank van die basuin
Hoor die stem van my God
Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid
Uit die grafte staan hul op

Onhou jy die woorde van Esegiël en Joël
Dooie bene en die reëns wat kom
Hierdie is die dae van Dawid U dienaar
Bou die tempel van lof vir ons God

Hierdie is die tye van verkwikking
Dit skyn van die aangesig van God
Al die mense word geroep tot bekering (tot bekering)
Geroep om om te draai na Hom

Want kyk Hy kom
Met krag en majesteit
Soos die glans van die son
Met die klank van die basuin
Hoor die stem van my God
Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid
Uit die grafte staan hul op

Want kyk Hy kom
Met krag en majesteit
Soos die glans van die son
Met die klank van die basuin
Hoor die stem van my God
Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid
Uit die grafte staan hul op

Daar’s niemand soos my Jesus
Daar’s niemand soos my Jesus
Daar’s niemand soos my Jesus nie

Daar’s niemand soos my Jesus
Daar’s niemand soos my Jesus
Daar’s niemand soos my Jesus nie

Want kyk Hy kom
Met krag en majesteit
Soos die glans van die son
Met die klank van die basuin
Hoor die stem van my God
Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid
Uit die grafte staan hul op

Want kyk Hy kom
Met krag en majesteit
Soos die glans van die son
Met die klank van die basuin
Hoor die stem van my God
Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid
Uit die grafte staan hul op

Want kyk Hy kom
Met krag en majesteit
Soos die glans van die son
Met die klank van die basuin
Hoor die stem van my God
Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid
Uit die grafte staan hul op

Want kyk Hy kom
Met krag en majesteit
Soos die glans van die son
Met die klank van die basuin
Hoor die stem van my God
Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid
Uit die grafte staan hul op

Want kyk Hy kom
Met krag en majesteit
Soos die glans van die son
Met die klank van die basuin
Hoor die stem van my God
Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid
Uit die grafte staan hul op




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter