Songs | Albums | Album Arts
Lyrics:
Sweef soos ‘n Arend – Juanita - Altyd Daar
Sag sag blink jou oë Uit jou gesig gloei liefdes lig Knus knus in my arms Heilig veilig warm
Ek het jou nodig Hier by my heeldag Die wêreld oorbodig Ons twee ‘n taakmag Niks kan ons keer Hy’s in beheer Hy’s ons Leidsman Stuurman Weerman
Sweef soos ‘n arend Want Sy liefde dra ons so hoog Hoog bo die son Sweef soos ‘n arend So ver soos die wind waai My lief in die Here se krag
Sprei sprei maar jou vlerke Daar’s steeds ‘n band Van hand na hand Maak maak my jou toevlug Roep my soek my spoedig
Saam is ons alles Leef ons uitbudig In dit wat bedoel is Gee ons ons beste Niks kan ons keer Want Hy’s in beheer Hy ons Leidsman Stuurman Weerman

|