Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Nagmaalslied
Album:Altyd DaarGenres:Female
Year: Length:242 sec

Lyrics:

Nagmaalslied –
Juanita - Altyd Daar


Ek staan skuldig voor U Heer
Voor U my Vader wat regeer
Ek is nederig in my hart
En my siel so verward
En my lewe is vuil voor U troon

O Heer vergewe my
O Heer kom maak my vry
Van die sondelas
O kom na my om dit skoon te was
Want ek wil weer vlekloos voor U staan

Die wyn en die brood
Wat ek nou neem
Is ‘n teken van U rykdom en U seën
Al die oorvloed binne my
Kom en borrel in my vry
En die oorsaak is die Gees wat in my bly

O Heer vergewe my
O Heer kom maak my vry
Van die sondelas
O kom na my om dit skoon te was
Want ek wil weer vlekloos voor U staan

O Heer vergewe my
O Heer kom maak my vry
Van die sondelas
O kom na my om dit skoon te was
Vergewe my

O Heer vergewe my
O Heer kom maak my vry
Van die sondelas
O kom na my om dit skoon te was

Want ek wil weer vlekloos voor U staan

Ja ek wil weer vlekloos voor U staan




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter