|
|
Songs | Albums | Album Arts
Lyrics:
Die Onse Vader – Juanita – Altyd Daar
Ons Vader wat woon In die hemel Geheilig sy U Naam Laat U ryk kom U wil geskied Soos in die hemel So ook op die aarde
Gee ons vandag Ons dag se brood En vergewe al ons skulde Net soos ons vergewe Die wat teen ons sondig
Laat kom ons Nie in die versoeking Maar verlos ons van die bose Van U is die ryk En die sterkte en die ere Vir ewig en ewig Amen
Vir ewig en ewig Amen
|
All lyrics are property and copyright of their owners.
2025 Zortam.com
|