Lyrics:
Ek wens ek kon die pyn vir jou draEk wens ek kon jou seerkry wegvatEk wens ek kon al jou vrae antwoordEk wens ek kon die wêreld vir jou gee Maar ek is net ‘n mensEn ek is magteloosHier op my knieëIs my gebed Koor: Ek lê jou by Jesus se voete neerHy ken jou vrese, jou twyfel, al jou seerHy bring lewe en vrede in jou hartHy sal jou vashou, Hy sal jou nooit verlaat nieHy’s altyd by jou, al maak niks vir jou sin nieEk lê jou, ek lê jouBy Jesus se voete neer Dit breek my hart om jou so te sienEk weet dat jy dit nooit verdienMaar vir elke traan wat jy huil, huil ek myneEn dan bring ek jou net weer tot voor die troon So as jy alleen en bang in die donker lê en wagOnthou my woordeWant dis Sy belofte Koor