Lyrics:
Ek weet jy wonder soms hoekom dinge moet gebeurEn ek weet jy't baie vrae en jou hart is baie seerEk weet my plek is leeg langs jou, ek sal altyd by jou weesAs jy na my verlang, onthou, ek is by jou in die geesMy tyd op aarde is verbyMy lewe is afgemeetEn ek weet jy moet agterblyMaar ek sal jou nooit vergeet Ek is nou in die hemelEn ek wil nêrens anders wees nieWant hier is ek gelukkigHier kry ek nooit meer seer nieEk is nou in die hemelEn my hart is daar by jouNou is ek die engel wat sy vlerke om jou hou Ek sien jou trane elke dag, ek wens ek kon dit afdroogEk wil nie hê jy moet huil nie want kyk, ek is daar in die reënboogHier sal ek altyd wag vir jou, hier in ons hemelhuisEk hoop jy volg die regte pad, tot hier by die kruis My tyd op aarde is verbyMy lewe is afgemeetEn ek weet jy moet agterblyMaar ek sal jou nooit vergeet Ek is nou in die hemelEn ek wil nêrens anders wees nieWant hier is ek gelukkigHier kry ek nooit meer seer nieEk is nou in die hemelEn my hart is daar by jouNou is ek die engel wat sy vlerke om jou hou