Lyrics:
As ek vandag moet terugkyk op my lewenspadDan sien ek al die draaie, elke kronkelpadDie spore van my lewe is lankal reeds bepaalElke tree vertel 'n ou verhaalElke afdraaipaadjie sien ek duidelik raakMaar deur dit alles Heer het U oor my gewaakEn oral in die donker het U my weer kom haalWant U weet, elke kind kan soms verdwaal Sonder dat ek weet het U my altyd vasgehouEn sonder dat ek weet het U genade my omvouAl my lewensdrome het U in U hand bewaarLiewe Heer, U was nog altyd daar Ek sien dit in die stille waters van die seeEk sien dit in 'n kind se oë, sy eerste treeHoe kan die wat nie wil glo in ongeloof bly staarLiewe Heer, want U was nog altyd daar Sonder dat ek weet het U my altyd vasgehouEn sonder dat ek weet het U genade my omvouAl my lewensdrome het U in U hand bewaarLiewe Heer, U was nog altyd daar