Houtkruis Daar was 'n houtkruis Ja Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sing
Ek onthou vir Dawid Voor die Ark het hy gedans en juig Na die kruis van Jesus En hoe sal ons kan hande vou en swyg Want daar was 'n houtkruis
Ja Redder aan 'n houtkruis vas geslaan Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sang
Wie sal my kan stil maak Wie gaan my gitaar snaar kan breek En wie sal my kan stil maak As my voete 'n dansvloer kon breek
Want daar was 'n houtkruis Ja Redder aan 'n houtkruis vas geslaan Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sang
Ek vra nie hoe jy voel nie As gevoelens so genaak besluite maak Dan was daar nooit pyn nie Tor die spykers deur die bloed na die houtkruis kraak
Leadbreak
Ja daar was 'n houtkruis Ja Redder aan 'n houtkruis vas geslaan Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sang O daar was 'n houtkruis Ja Redder aan 'n houtkruis vas geslaan Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sang Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sang