Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Die illusie van veiligheid
Album:FokofpolisiekarGenres:genre
Year:2005 Length:256 sec

Lyrics:

Goedkoop kits satisfaksie
Volgraan fase 4
Mezzanine messias van die woonbuurt
Ek is baie bly om jou te sien
Opsoek na bewyse dat ek lewe
Laatnag plesier
Die res lag harder as ek
Ek lag nie vir flou grappe nie
Dis klaar te laat, luister julle nie?
Ek voel asof ek met myself praat en daar's geen pad vorentoe nie, so wat doen ons nou?
Ons los ons ruite oop en ons het nie diefwering nie
Ek het familie wat nie bloed is nie
Dit help nie veel vir hoe ek voel nie, jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie
Als wat jy kry moet jy
By die venster uit smyt
Ons sal rond sit en raas, dieselfde wyshede herhaal in 'n vuil sitkamer sukkel jy om te leef
Sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees
Wat doen ons nou?
Ons los ons ruite oop en ons het nie diefwering nie
Ek het familie wat nie bloed is nie
Dit help nie veel vir hoe ek voel nie, jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie
Daar's niks wat ons keer nie
Ons los ons ruite oop en ons het nie diefwering nie
Ek het familie wat nie bloed is nie
Dit help nie veel vir hoe ek voel nie, jy's stadig en jy werk nie goed met ander nie




 

All lyrics are property and copyright of their owners.
2025 Zortam.com