Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Sonvanger
Album:TitleGenres:genre
Year: Length:246 sec

Lyrics:

sonvanger - Theuns Jordaan


Kyk Of Jy Vir My Die Son Kan Vang
Daar's 'n Kamer In Die Huis Waar Ons Die Son Kan Hang
Dis Donker By Die Venster In Die Middel Van Die Dag
Onthou Jy Hoe Helder Die Kamer Kon Lag

Kyk Of Jy Vir My Die Son Kan Bring
Daar's 'n Liedjie In Die Gange Wat Die Son Kan Sing
Want Dis Stil In Die Hoeke Hierdie Koue Seisoen
Kan Jy Sien Wat Die Wind En Die Reën Aan My Doen

So-O-O-Onvanger
Ek Vra Jou Mooi Laat Hom Weer Vir My Kom Skyn
So-O-O-Onvanger
Laat My Verstaan Hoe 'n Somer Sommer So In Die Nuut Kan Verdwyn En Laat Hom Skyn

Kyk Of Jy Vir My Die Son Kan Kry
Daar's 'n Huisie In My Hart Waar Die Son Kan Bly
Kyk Of Jy Vir My Die Son Kan Steel
Daar's 'n Plekkie In Die Tuin Waar Die Son Kan Speel

Hmmmmmmmm
Hmmm Hmmm Hmmm

So-O-O-Onvanger
Ek Vra Jou Mooi Laat Hom Weer Vir My Kom Skyn
So-O-O-Onvanger
Laat My Verstaan Hoe 'n Somer Sommer So In Die Nuut Kan Verdwyn En Laat Hom Skyn

Bring 'n Bietjie Lig Vir Die Draaie Op My Pad
En 'n Handjie Vol Strale Vir Die Donker In My Hart

So-O-O-Onvanger
Ek Vra Jou Mooi Laat Hom Weer Vir My Kom Skyn
So-O-O-Onvanger
Laat My Verstaan Hoe 'n Somer Sommer So In Die Nuut Kan Verdwyn En Laat Hom Skyn

So-O-O-Onvanger




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter