Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:68 Chevy
Album:Afrikaans Is GrootGenres:Afrikaans
Year:2008 Length:239 sec

Lyrics:

Sy ry 'n 1968
Chevy
Sy sê daar's soveel om te sien
En soos sy weg trek voel my hart
Heavy
Maar ek kon niks sê dat sy bly
En al my vriende sê vir my
Buddy
'n One night stand is mos nie trou
Want girls so mooi soos sy gaan nooit
Steady
En girls soos sy weet nie van bly

Toe sê my
Is jy nog steeds so lief vir my
Minki
Soos daai aand op die plaas, ons het so geraas
Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery
Maar nou is jy so ver van my
Minki
En ek wag by die draai, waar die stofpad waai
Want ek's 'n man wat by jou kan staan

En elke aand dink ek aan jou
Minki
Dink watter ou voel aan jou lyf
En al my pêlle sê ek's mal
Crazy
Maar ek weef jy dink ook aan my

Toe sê my
Is jy nog steeds so lief vir my
Minki
Soos daai aand op die plaas, ons het so geraas
Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery
Maar nou is jy so ver van my
Minki
En ek wag by die draai, waar die stofpad waai
Want ek's 'n man wat by jou kan staan

Nananananana, nananananana
Nananananana, nananananana

En hoe ver gaan jy met daai ou
Chevy
En hoeveel moet jou hart nog sien
Soos die paaie rol en draai
Minki
Onthou dat êrens kan jy bly

Toe sê my
Is jy nog steeds so lief vir my
Minki
Soos daai aand op die plaas, ons het so geraas
Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery
Maar nou is jy so ver van my
Minki
En ek wag by die draai, waar die stofpad waai
Want ek's 'n man wat by jou kan staan
En ek wag by die draai, waar die stofpad waai
Want ek's 'n man wat by jou kan staan




 

All lyrics are property and copyright of their owners.
2025 Zortam.com