Songs | Albums | Album Arts
Lyrics:
-chorus
hande vashou.
sterre liggies
ek en jy alleen
tot ons al ons misery
vergeet
-verse
nog 'n skuinse grappie
nog 'n glasie wyn
en al die werklikhede
sal in die mis verdwyn
-chorus
champagne en baie skaterlaggies
sprinkel oor ons neer
tot ons al ons misery
vergeet
-verse
styfgearm huistoe slinger
onder al die sing lawaai
terwyl die dronke węreld om ons rondomtalie draai
vreemde stemme sing n aandlied
soos die wilde nag omdraai
en die son sy strale op die see so rug aflaai
-chorus
|