Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:A Song
Album:WonderwoordeGenres:misc
Year:2006 Length:176 sec

Lyrics:

-verse

a long walk to freedom het meer pitstops
as wat tyd maybe toelaat
maar thula my baby
jou pas het iankal verbrand
maar jou passie bly die brandmerk
en die wonderwerk van ons land


-chorus

betaal jy lobola met beeste of geld
en is Shaka en Ragel albei joi helde?
wonder jy oor die kleur van jou taal?
maybe het apartheid al lankal verdwaal


-verse

in die wonder van die wonde
en ons drome bly gedagtes
maar die prag is ons almal weet wat lag is
en mag is my freedom of speech ek sal opstaan en reach
want die fight is al lankal verby


-chorus


- interlude

kom hang jou drome aan ons bome
afrika sal vir jou sorg


-chorus




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter