Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Net Hier
Album:My Hart Is Aan Die Brand (Spesiale Uitgawe)Genres:Folk
Year:2004 Length:183 sec

Lyrics:

Jys net hier in my hart
As ek jou soek is jy alewig daar
En jy ken die pad
Jong ek wonder waar kry ek jou vandaan

As ek aan jou dink is dit verby met my
Want dit bly by my ek het jou gekry
Jys nog altyd die mooiste meisie vir my
Dis net ek en jy

Almal is jaloers ek voel vere
Want die son gaan skyn al reën dit
Ek is mal oor jou maar jy weet dit
Dis net ek en jy

As jy in my oë kyk voel dit of jy wil sê
Almal om ons soek wat ons klaar het




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter