Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:My Hart Is Aan Die Brand
Album:My Hart Is Aan Die Brand (Spesiale Uitgawe)Genres:Folk
Year:2004 Length:214 sec

Lyrics:

Daar kom n tyd in elke man se lewe
Wat jy wil weet net waar die liefde lê
Dan kom daar n girl en sy draai jou drome om
En as jy jou weer kan kry dan is dit alles verby

Ek kan my geluk nie glo ek was onder nous ek bo
Daars n meisie wat my hart wil hê
Sit my af en sit my aan ek wil bly en ek wil gaan
Daars n meisie wat my hart wil hê
Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin
Daars n meisie wat my hart wil hê

My hart is aan die brand my hart is aan die brand
My hart is aan die brand oor jou

Daar is n plan en daar is n rede
Maak net die beste van wat jy kry
Daar is nie n tyd nie die beste kom vanself
Ja die liefde is blind jy sal dit eendag sien




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter