|
|
|
Songs | Albums | Album Arts
| Song: | 68 Chevy (Minki) |
| Album: | De La Rey | Genres: | Rock |
| Year: | 2006 |
Length: | 238 sec |
Lyrics:
Sy ry 'n 1968 Chevy Sy sê daar's soveel om te sien Soos sy weg trek voel my hart Heavy Maar ek kon niks sê dat sy bly Al my vriende sê vir my Buddy 'n One night stand is mos nie trou Want girls so mooi soos sy gaan nooit Steady En girls soos sy weet nie van bly Toe sê my Is jy nog steeds so lief vir my Minki Soos daal aand op die plaas, ons het so geraas Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery Maar nou is jy so vêr van my Minki En ek wag by die draai, waar die stofpad waai Want ek's 'n man wat by jou kan staan En elke aand dink ek aan jou Minki Dink watter ou voel aan jou lyf En al my pêlle sê ek's mal Crazy Maar ek weet jy dink ook aan my Toe sê my Is jy nog steeds so lief vir my Minki Soos daal aand op die plaas, ons het so geraas Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery Maar nou is jy so vêr van my Minki En ek wag by die draai, waar die stofpad waai Want ek's 'n man wat by jou kan staan En hoe vêr gaan jy met daai ou Chevy En hoeveel moet jou hart nog sien En soos die paaie rol en draai Minki Onthou daar êrens kan jy bly Toe sê my Is jy nog steeds so lief vir my Minki Soos daal aand op die plaas, ons het so geraas Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery Maar nou is jy so vêr van my Minki En ek wag by die draai, waar die stofpad waai Want ek's 'n man wat by jou kan staan En ek wag by die draai, waar die stofpad waai Want ek's 'n man wat by jou kan staan
|
All lyrics are property and copyright of their owners.
2025 Zortam.com
|