Songs | Albums | Album Arts
Lyrics:
Al die fucked-up kinders rook Maar kyk mooi Daar is iets anders fout En ek wil beter verstaan Wat is die oorsprong van my haat
En nou's dit ses jaar later En soms voel als nogsteeds die selfde Daar's minder tyd
Al my verskonings is al klaar gebruik O my verstand My verstand is al klaar uitgesuip En ek wil beter verstaan Wat is die oorsprong van my haat
En nou's dit ses jaar later En soms voel als nogsteeds die selfde Daar's minder tyd
Fokof Fokof polisiekar Fok jou Fok jou polisieman

Fokof Fokof polisiekar Fok jou Poes off polisieman
|