|
|
Songs | Albums | Album Arts
Lyrics:
Ek voel veilig as ek verlore is Ek voel bang as ek le Vir daai man sonder naam Wat op elke drumpel Van elke deurkosyn staan Fok Jou Fok jou Ek fokkin weet ek is verkeerd Ten minste probeer ek om my self te ooreed Dat daar iets beter vir ons is
Ek wil spontaan aan die brand slaan Ek word konstant bewus gemaak Waarheid en vrede Het jy lankal uit my woordeskat gekrap Ek fokkin weet dit is verkeerd
Bid vir weerlig in die reen
Bid vir weerlig in die reen
Bid vir my Bid vir my Bid vir weerlig in die reen
|
All lyrics are property and copyright of their owners.
2025 Zortam.com
|