Songs | Albums | Album Arts
Lyrics:
As hierdie bloedrooi oe kon sien Hoe laat dit werklik is Hoe laat ons almal is Hoe kaal ons eintlik is
Projekteer jou demone Teen die kombers Fukt van sigaretstompies En ek wou vir jou my hart Maar daar's gate in gebrand
Ek blameer dwelms Ek blameer druk Vir die heruitsending
Ek teken vir my n kaart En maak dit vol met doodloopstrate Ek het altyd geweet Dat ek niemand sou wees Ek het al my gevoelens verniet weg gegee
Daar is gif in jou kinders se kos Daar is tydbomme in gapings Van opvoeding gelos Ek het al my gevoelens verniet uitgedeel
|