|
|
Songs | Albums | Album Arts
Lyrics:
Ons is leeg, want ons wil wees Ondergrondse bourgeoisie As jy n eerlike opinie soek Hou op lieg
Lang strate wat soos heiligdom Die ewigheid in reis As jy ooit hulp nodig het Sal ek jou kan verwys
Gooi jou hande in die lug En prys die duisternis Soos die woonstelblokke Soos die kinders van die aand Onvervangbaar
Ons is leeg, want ons wil wees
En in sirkels sal ons volg oppad Na die beloofde land Verlore deel wat wegkruip In die wolkbreek oor die veld
Rys jou hande vir die klug En bind die duisende Slawe wat vol maag staan En vir nog reklame vra
Soos die kinders van die maan Onverklaarbaar
Ons soek die aandag Van die breinlose gehoor Ons soek die hongersnood Die dringende gebrek aan energie Ons is opsoek na die soeke na iets
Ons is leeg, want ons wil wees
|