Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Bring Dit
Album: Genres:Afrikaans
Year: Length:198 sec

Lyrics:

Ons het lank gewag
Deur die swoeg en sweet het ons geweet wat voor ons lê
'N aand waar ons mekaar weer gaan hé
Die wag is verby
Ons is weer saam reg om te gaan probleme pla ons min
So laat die kuier nou begin
Kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf en druk my styf
Hier om die draai en laat my voete om swaai
Ons bene beweeg, die glase is leeg
Ons dans dat dit wit sit ons almal bring dit
Woah oh oh oh oh oh
Ek is nooit verveeld
As jy by my is sal ek nooit uitmis jy kan maar langer bly
Want ek kan nie genoeg van jou kry
Niemand anders kan
My soos jy laat voel jou energie was koel slaan my asem weg
Sal jy my weer kom bederf?
Kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf en druk my styf
Hier om die draai en laat my voete om swaai
Ons bene beweeg, die glase is leeg
Ons dans dat dit wit sit ons almal bring dit
Woah oh oh oh oh oh
Ons almal bring dit
Woah oh oh oh oh oh
Bring die musiek
Bring die bier, gee my als wat jy nog in jou het
Kom ons gooi, kom gooi hierdie lyf en druk my styf
Hier om die draai en laat my voete om swaai
Ons bene beweeg, die glase is leeg
Ons dans dat dit wit sit
Ons almal gooi
Kom gooi hierdie lyf
En druk my styf
Hier om die draai
En laat my voete om swaai
Ons bene beweeg, die glase is leeg
Ons dans dat dit wit sit ons almal bring dit
Woah oh oh oh oh oh
Ons almal bring dit
Woah oh oh oh oh oh
Ons almal bring dit




 

All lyrics are property and copyright of their owners.
2025 Zortam.com