|
|
|
Songs | Albums | Album Arts
Lyrics:
Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand Haar seemans-geliefde hou sy by die hand; Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer - Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer...
Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe; By jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe Ons hoort mos tesame soos die wind en die see - Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee? Ons hoort mos tesame soos die wind en die see - Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe; Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe Ons hoort mos tesame soos die wind en die see - Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee? Ons hoort mos tesame soos die wind en die see - Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?
|
All lyrics are property and copyright of their owners.
Copyright © 2002-2026. Zortam.com. All Rights Reserved.
|