|
|
Download Now!!!
Songs | Albums | Album Arts
Lyrics:
(Written by Taffy Kikillus)
Ding-dong, sing die klokke vir die maan Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan Afskeid is swaar, maar, my liefling Laat dit net tydelik wees
Neem hierdie roos as 'n teken Dat ek beloof jou trou te wees Ding-dong, roep die klokke jou en my Ding-dong, liefdes-ure is verby
Ding-dong, sing die klokke vir die maan Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan Afskeid is swaar, maar, my liefling Laat dit net tydelik wees
Neem hierdie roos as 'n teken Dat ek beloof jou trou te wees Ding-dong, roep die klokke jou en my Ding-dong, liefdes-ure is verby...
Download Now!!!
|
Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.
|