Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Anton Goosen - Track  1 Lyrics - Zortam Music
Song:Track 1
Album:RiviersonderendGenres:13
Year: Length:239 sec

Lyrics:

Jy's 'n Bondeltjie Liefde
as Ons Donkiekar Ry
en Die Stadsliggies Waai
ver By Ons Verby

jou O' S So Mooi
en My Hart Is Die Prooi
my Hart In Die Weegskaal
reg In My Kraal
my Hart In Die Weegskaal,
reg In My Kraal

kruidjie Roer My Nie, Hee...
is Die Naam Wat Jou Vrinne Jou Noem
maar Kruidjie Roer My Nooit Weer Nie
is Hoe Ek Voel As Ek Jou Soen

de Te Lettel Lettel...ledi Le
de Te Lettel Lettel...ledi Le

in 'n Huis Of Paleis
'n Pondok Of 'n Hok
met Jou Aan My Sy
gaan Die Wreld Verby

liefde't Sy Flikkertjie Flikker Gegooi
en Die Hart Binne My
'n Gewillige Prooi
die Hart Binne In My
'n Gewillige Prooi

kruidjie Roer My Nie, Hee...
is Die Naam Wat Jou Vrinne Jou Noem
maar Kruidjie Roer My Nooit Weer Nie
is Hoe Ek Voel As Ek Jou Soen

de Te Lettel Lettel...ledi Le
de Te Lettel Lettel...ledi Le

jy's 'n Bondel Liefde
as Ons Donkiekar Ry
en Ek Speel Konsertina
vir Jou En Vir My

wat Maak Alles Saak; Waar Ons Twee Gaan Bly
in Waterkloofrif Of Langs Parrafontein!
in Waterkloofrif Of Langs Parrafontien!

kruidjie Roer My Nie
is Die Naam Wat Jou Vrinne Jou Noem
maar Kruidjie Roer My Nooit Weer Nie
is Hoe Ek Voel As Ek Jou Soen

de Te Lettel Lettel...ledi Le
de Te Lettel Lettel...ledi Le

kruidjie Roer My Nie
is Die Naam Wat Jou Vrinne Jou Noem
maar Kruidjie Roer My Nooit Weer Nie
is Hoe Ek Voel As Ek Jou Soen

de Te Lettel Lettel...ledi Le
de Te Lettel Lettel...ledi Le
de Te Lettel Lettel...ledi Le




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter