Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Anton Goosen - Track  3 Lyrics - Zortam Music
Song:Track 3
Album:RiviersonderendGenres:13
Year: Length:261 sec

Lyrics:

Huismoles In Sy Fles ...een ... Twee ... Drie ... Safe ... Vyf ... Ses ...
boy Van Die Suburbs Gaan Kuier Vanaand
die Langnaweek Sak Hy Af Durbs Toe En Weer Terug
1000 Cc Brul Deur Die Lug
hy Luister Na Elvis En Die Hartseer Sonskynsusters
sussie Speel Ook Saam Op Die Hawaiinghitaar
kabouter By Die Voorhek En 'n Vistenk In Die Sitvertrek
taai Ding Langs Die Sifdeur Wat Die Goggas Laat Vrek

boy Van Die Suburbs,
boy Van Die Suburbs,
boy Van Die Suburbs,gaan Die Ysterperd Slaat

boy Van Die Suburbs,
boy Van Die Suburbs,
boy Van Die Suburbs, Gaan Die Ysterperd Slaat

hoo-Wa-Wa-Hoo, Julle L Die Hoe
hoo-Wa-Wa-Hoo, Julle L Die Hoe

sat'radagmiddag Tot Diep, Laat N Die Middagnag,
skoffel Hy En Poppie By Bapsfontein
sy's 'cherry' En ' Baby', Sy's Syne En Sy's Lief Vir Hom;
agter Op Die Saal Kan Die Wreld Maar Kom
hy's Gebou Soos 'n Droom En Spiere Rol En Blink
tatoe Op Sy Bors Van 'n Groot Skip Wat Sink
en Boy Van Die Suburbs Fancy Poppie De Jager
en Boy Van Die Suburbs Maak 'n True Luv Met Haar

boy Van Die Suburbs,
boy Van Die Suburbs,
boy Van Die Suburbs,gaan Die Ysterperd Slaat

boy Van Die Suburbs,
boy Van Die Suburbs,
boy Van Die Suburbs, Gaan Die Ysterperd Slaat

hoo-Wa-Wa-Hoo, Julle L Die Hoe
hoo-Wa-Wa-Hoo, Julle L Die Hoe

die Engeltjies Bo, Het 'n Lag In Hul O
want Hul Weet En Waardeer Sy Waarde
h' M-H' M, Hul Weet Hy's Die Sout Van Die Aarde

boy Van Die Suburbs,
boy Van Die Suburbs,
boy Van Die Suburbs,gaan Die Ysterperd Slaat

boy Van Die Suburbs,
boy Van Die Suburbs,
boy Van Die Suburbs, Gaan Die Ysterperd Slaat

hoo-Wa-Wa-Hoo, Julle L Die Hoe
hoo-Wa-Wa-Hoo, Julle L Die Hoe




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter