|
|
|
Songs | Albums | Album Arts
Lyrics:
As die awendskadus daal kom Ek jou weer eendag haal Jy's my nooientjie Van die Ou Transvaal
Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag So vry in ons hart sal ons liefde bly
Deur die jare deur gevare sal Jy jonk bly en kosbaar vir my Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag Ny na jou toe lei
--- Instrumental ---
Deur die jare deurgevare sal Jy jonk bly en kosbaar vir my Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag Ny na jou toe lei...
|
All lyrics are property and copyright of their owners.
2025 Zortam.com
|