Mamma dankie vir wie ek is Dankie vir wat ek nooit sal wees Daar's baie wat ek graag wou s? As ek vergeet Vergewe my
Mamma jy was nog altyd daar Jy't my geleer jy't my bewaar As ek my lewe oor kan kry Wens ek Ma 's daar by my daar by my
En ek weet jy't gedroom En ek weet jy't geglo En ek's jammer ek was nie altyd onder jou o? Maar ek is waar ek is want Ma't my gely Ek mis jou ek mis jou
Mamma miskien was ek verkeerd Jou trane sal ek nooit vergeet Vandag wil ek net jammer s? Ek's lief vir jou Vergewe my vergewe my
Mamma ek hoop jy's trots op my Ek hoop vandag maak ek jou bly As ek my lewe oor kan kry Wens ek Ma 's daar by my Want ek weet jy't geglo saam my gedroom Hierdie lied is net vir jou Mamma