Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Bly By My
Album:My Hart Is Aan Die BrandGenres:Afrikaans
Year:2004 Length:265 sec

Lyrics:

Ons is hier voor jou huisie die straatlig brand
Jys so mooi my gedagtes verdwaal
Ek wonder hoe sal ek weet of ek jou kan vra
Kan ek vra kom bly by my

Jy l? vorentoe ek dog jy wil my soen
Maar jou asem streel sag teen my oor
En ek voel hoe ek koud word my bloed wat stol
Toe jy vra kom bly by my

Dis in jou o? dis my gedagtes
Kom bly by my
Dis in jou drome dis in my woorde
Kom bly by my
Dink wat ek en jy saam kan doen
Bly by my

In die donker was jou o? die lig vir my
Jyt n straal by die sonlig gesteel
Ek wil nooit weer n dag sonder jou begin
Sal ek vra kom bly by my

Ek l? vorentoe jy dog ek wil jou soen
Maar my asem streel sag oor jou oor
En ek fluister my liefling gee my jou hand
En ek s? kom bly by my

Ek weet presies waarheen ons twee gaan
Ek voel so sterk as jy langs my staan
Dis reg
En ek voel die w?reld om ons draai
Klaar gewonder klaar geraai
Kom bly by my




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter