Wat is dit as ek net terug dink aan jou Dinge wat in jou gedagtes dwaal Hoe weet jy waar ek was Was jy daar soek jy my Ek mis jou maar ek laat jou vry
Baby luister net vir n oomblik Na jouself en die dinge wat jy s? Niks maak sin nie maar dit maak my seer As jy wou, kon ons alles gekeer het
Want ek onthou daardie nag Toe ek my hart vir jou wys En ek onthou daardie dag Toe ons paaie kruis Die dinge wat jy ges? het Die kyk wat jy my gegee het Alles is verby maar ek onthou
Liefde is nie altyd genoeg nie Weet jy jyt dit aan my bewys Nous ons uit jy is ver van my Niks is reg want jy is weg As ek jou net weer kon soen
Toe ek n kind was het ek gedroom van meisies soos jy En die kind in my hou nog aan Nous ons uit, jys weg van my Niks is reg jy is weg Kan ek jou nog net een keer soen