Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Ek wil jou...
Album:Rock Daai LyfieGenres:Afrikaans
Year:2005 Length:223 sec

Lyrics:

Daar's 'n plek vir jou en my
Daar's 'n tyd vir ons twee saam
En ek weet jy is altyd daar

Ons kan saam na die sterre kyk
En ons kan ons lewens deel
Want ek weet jy is altyd daar

Ek wil jou vir altyd by my hou
Ek wil jou ek wil jou om my vou
Ek wil weet hoe dit voel om 'n deel van jou te wees
Kom saam met my dan is ons vry

Jy's die pad wat deur my loop
Jy's die lig wat in my skyn
En ek sien ek sien jou in my drome

Kom ons dans die tyd verby
Skryf 'n lied wat vir ewig speel
Want ek weet jy is altyd daar

Ek sien jou glimlag en jou oë
En ek raak aan jou
My hart en siel is in jou hande
Kom kry my nou




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter