Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Hanne
Album:Grootste TreffersGenres:Afrikaans
Year:2007 Length:254 sec

Lyricist: Theuns Jordaan

Lyrics:

Kyk die hanne, die twee hande van my.
Waar het ek die, twee hanne gekry?
Kyk die hanne die, die twee hanne van my.
Die hanne raak oud, maar daar's nog nie fout.
Met die hanne van n ouman, ja-nee.

Kyk die hanne die, hulle't hard gewerk.
Doodmaak hanne die, kan bid in die kerk.
Kyk die hanne die, hulle't te lank gewerk.
Die hanne is hard dien hanne kan slat.
Die hanne van n ouman, ja-nee.

Instrumenteel

Kyk die palms van my, was mos nooit vol geld.
Hier loop die toekoms vir my, nes paadjies deur die veld.
Kyk die hanne van my, hulle ken net nie geld.
Klop aan die deure, is net vol vere.
Die hanne van n ouman, ja-nee .

Kyk die hanne die, die twee hande van my.
Op hul jonger dae, het hul lekker gekry.
Kyk die hanne die, die twee hande van my.
Die hare geel, het hulle gestreel.
Die hande van n ouman, ja-nee.

Die hande van n ouman, ja-nee.

Die hande van n ouman, ja-nee.

Woorde David Kramer
(Oorspronklik gesing deur David Kramer)




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter