Generaal Generaal ek kom jou dogter haal My perd is opgesaal hier kom die man van staal Generaal
Sy kon my gedagtes lees 'N Storie van 'n oorlog Wat vandag begin Nooit sal ek daai dag vergeet Het dadelik geweet Ons gaan mekaar mos opvreet
Dis Finaal, dis finaal
GENERAAL GENERAAL EK KOM JOU DOGTER HAAL MY PERD IS OPGESAAL HIER KOM DIE MAN VAN STAAL GENERAAL GENERAAL EK KOM JOU DOGTER HAAL EK WEET DIS RADIKAAL MAAR SY'S FENOMINAAL GENERAAL
Sy het my gesalueer Ek kon myself nie keer My hart is beseer Haar pa se geweer Is oorgelaai en ek sou Nooit kon raai dit sou gebeur nie Bomme ontplof hier binne my En sy het haar fisier op my Ek waai 'n wit vlag ek gee oor Generaal ek het my hart verloor