Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
Album:As Jy Met Vuur Speel Sal Jy BrandGenres:Afrikaans; Rock Music
Year: Length:144 sec

Lyrics:

Elke oggend is ek in die hel
Ek word wakker en die vlamme brand my vel
Sal ek ooit rêrig kan opstaan
En nie in my bed mis nie

Gee my alkohol
Gee my 'n lewe
Gee vir my raad
Gee my 'n rede
Sodat ek kan opstaan
Verlore gebore
En elke keer as ek gaan lag
Raak ek net swaarder
Kan ek ophou lewe ná vandag

En als is weg
Draai jou ander skouer
Dan's als reg
Hoekom raak ek só kwaad
Ek vind ek raak só kwaad

En ek skree (God)
Maar dis niks werd nie
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon
Daar is iets beeldskoon in die nag




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter