|
|
|
Songs | Albums | Album Arts
Lyrics:
Waarmaker van al my planne waar is jy nou Waar is jy nou Die storie se naam was so anders wat is dit nou Wat is dit nou Ek's die ene wawiel ore sê wat ek wil hoor Ek's vir altyd droomverlore gee my net die woord en maak dit waar En maak dit waar My woorde waar Maak my woorde waar Waarmaker van al my drome wat droom ek nou Wat droom ek nou Klaarmaker van al die pyn en my hart sê liewer stop Stop alles nou Ek's die ene wawielore sê wat ek wil hoor Ek's vir altyd droomverlore gee my net die woord en maak dit waar En maak dit waar My woorde waar Maak my woorde waar Maak my woorde waar Maak my woorde waar Maak my woorde waar My woorde waar
|
All lyrics are property and copyright of their owners.
2025 Zortam.com
|