Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Songs    | Albums    | Album Arts

Jack Parow - Afrikaans Is Dood Lyrics - Zortam Music
Song:Afrikaans Is Dood
Album:7000% MakinaGenres:Electronica
Year:2005 Length:277 sec

Lyrics:

(Chorus)
Almal skree;
afrikaans is dood, (X4)
ons maak
afrikaans weer groot, (X4).


Yo!, dis al 'n lang pad coming
machine guns humming
Jack Parow bra
keeps the steam train running
top van die turnbuckle
rap met'n duk hakkel
rym laat die stoom styg
brand soos 'n boomfakkel
pak net die groot sakke
hoog in die höe takke
prop vol woema
hang met die groot hakke
klap die bekke groot oop
deur die voortande
groot planne
smaak net poppies
met groot kanne
wanneer word almal nou
at last fokken wakker
wanneer skop wallems
laat in die shopping rakke
los die kakke
hang saam die lekker enes
drop die attitude
Jack het 'n lekker penis
ag nee dis mos nou
glad nie fokken lekker nie
kan Jack nie net
ophou vloek op sy track'e nie
nee nooit never ever
too fokken clever
pop die escort
in eerste in fokken
rewwe heaven baby
it's just a heartbeat away
and I can take you there
as jy wil kaart skiet met my
dis waar ek my kry
dis te laat vir my
niemand kan my red nie
pop dis klaar praat verby
maar ek stoot steeds voorentoe
brand nog brue toe
bad fokken attitude
bel my as jy pille soek
bedaar gewaar hier
wys hy wat die fokken waare slat
Parow is back to poep
fokken borrels in jou
ma se bad


(Chorus)
Almal skree;
afrikaans is dood, (X4)
ons maak
afrikaans weer groot, (X4)

almal skree;
afrikaans is dood, (X4)
ons maak
afrikaans weer groot, (X4).


Fok is 'n fokop
spoeg met 'n bok hop
spring as ek op pop
laat jou fokken kop klop
spin soos 'n sikloon
my styl's a fokken siek oom
koning van
'hier kak die nuwe afrikaans ikoon'
so fok cds brand
brand jou fokken woordeboek
en luister na my cd
as jy nuwe woorde soek
spring soos 'n koringkriek
poppies om my horing
it gee tannies rimetiek
as ek soos n doring stick
up off the voorstoep
straight af die straat af
fresh like fokken hape
nice like jou ma maak
bite like a bulldog
klaps likes a thunderbolt
jump like a bullfrog
sweet like a honey pot
too big for my broekies
too small to really give a fuck
fingerfucking groupies
while their boyfriends
sit en hanneklap
I'm done with caring
people just fuck around
so stop fokken staring
still rap like I'm underground
dis mos de new shit
dis mos die ander klank
full of vim and vigor
this kak los jou vingers nat
straight out the suburbs
top van die middel klass
I'm back again ma se kind
to make your base binne blaas
inderdaad
fokken vlieg soos superman
race like super van
boo!
it's the boogy-man
boo-hoo-hoo
fokken stoksiel alleen
almal vra altyd
waar's my kop fokken heen


(Chorus)
Almal skree;
afrikaans is dood, (X4)
ons maak
afrikaans weer groot, (X4)

almal skree;
afrikaans is dood, (X4)
ons maak
afrikaans weer groot, (X4).


Yo, dis die agt been seekat
terug met meer kak
klim in en vat vas vyf
as die beer klap
hak like a fishhook
klaps soos 'n bitch moet
kinders hanging on my fokken lips
cus I speak goed
kak fokken sexy
super fantastic
klap more fokken moves than
strictly come dancing
don't you judge me
I'm always fokken hungry
vet fokken maag
want the kinders still love me
wen elke hindernis
maak all the kinders
is the real fokken deal
maak selfs die willes lus
kak fokken tight
stuck together like superglue
meer fanatics
op my pages fokken super bru
die lone gun slinger
rou rym flinger
old time swinger
stone cold killer
so staan fokken reg
get ready for lift-off
en sê vir al die critics
fokken Parow sê
POES off!


(Chorus)
Almal skree;
afrikaans is dood, (X4)
ons maak
afrikaans weer groot, (X4)

almal skree;
afrikaans is dood, (X4)
ons maak
afrikaans weer groot, (X4).


.
.




 

All lyrics are property and copyright of their owners.
2025 Zortam.com