Jessie ek onthou toe ons nog kinders was Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag Drome gedroom in die lang gras by die vlei Hoe ons eendag groot sou word En altyd saam wees Jessie ek en jy Jessica jy kan maar glo Jessie baby Daar's geen ander een Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou Jessica dit was net ons op die strand Toe die son sak ek onthou Jessica kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel As ek sê ek is op my knieë net oor jou Jessica en toe dit lig word was jy warm om my gevou
Jessie ek onthou nog daardie eerste soen Jou oë se bruin agter die paviljoen Die wind die son jou mond Jy het gevra of ek van jou hou Ek lief jou Jessie my baby ek sê dit nou Jessica... jy kan maar glo Jessie baby Daar's geen ander een Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou Jessica dit was net ons op die strand Toe die son sak ek onthou Jessica kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel As ek sê ek is op my knieë net oor jou Jessica en toe dit lig word was jy warm om my gevou
Jessica
Jessica
Jessica Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel As ek sê ek is op my knieë net oor jou Jessica en toe dit lig word was jy warm om my gevou Jessica