|
|
Songs | Albums | Album Arts
Lyrics:
Daar's N Park In My Tuisdorp Ver Weg Van Die stad Se Lawaai waar Die Kinders Na Skool In Die Middae kom Speel En Baljaar en Eandag Sien Ek N Klein Dogtertjie Eenkant alleen met Traantjies Wat Rol Oor Haar sproetgesiggie Heen
en Ek Sê 'sproetjies, Liefling, Daar 's N reënboog In Jou Oë wil Jy Graag 'n Groot Geheim Hoor almal Wil Graag Soos Jy Waes want Jy's Pragtig, Liefling', En Sy Druk saggies My Hand En Sê 'ek Wens Ek Kon My Deur Jou Oë Sien'.
al Die Somers En Winters Is Nou Reeds So lankal Verby en Die Glimlag Van Jonkwees Verberg Soms N ou Hartseer Pyn en Eendag Sien Ek Sproetjies Weer, En My Oë staar Verdwaas want Die Lelike Eendjie Verander In Die mooiste Swaan
en Ek Sê 'sproetjies, Jy's Pragtig' En Sy Druk saggies My Hand en Sê 'ek Wens Ek Kon My Deur Jou Oë Sien' ek Gaan By Die Skouburg Een Aand Na N opvoering Kyk en Daar Dans N Meisie Wat Net Soos N veëprinses Lyk met N Glimlag So Stralend Begroet Sy Die hele Gehoor ek Sien Toe Dis Sproetjies Wat Harte So bekoor
en Ek Sê 'sproetjies, Liefling, Dear's N reënboog In Jou Oë onthou Jy Nog Die Parkie En Die Trane In Jou oë sproetjies, Jy's Pragtig', En Ek Hou Haar Teen my Vas sy Sê 'ek Wens Ek Kon My Deur Jou Oë Sien ek Wens Ek Kon My Deur Jou Oë Sien'
|