Songs | Albums | Album Arts
Lyricist: Kurt Darren
Lyrics:
Kaptein Kaptein
Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne Daar waar die son opkom Daar oor die horison Wag sy vir my
Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne Daar waar die son gaan lj Het sy gesj sy wag oh oh oh oh oh oh Sy wag vir my
Eendag lankgelede in my drome Was daar 'n girl soos jy En sy was ver te mooi vir my
Daar was 'n eiland Vol meisies in bikinis En almal lyk soos jy En dit was ver te veel vir my
Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne Daar waar die son opkom Daar oor die horison Wag sy vir my
Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne Daar waar die son gaan lj Het sy gesj sy wag oh oh oh oh oh oh Sy wag vir my
Eendag op 'n rekndag Ons alleendag dit was net ek en jy Ons het mekaar in 'n droom gekry
Daar was 'n eiland vol kinders by dosyne En almal lyk soos jy En dit was mooier as mooi vir my
Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne Daar waar die son opkom Daar oor die horison Wag sy vir my
Kaptein - span die seile Kaptein - sy is myne Daar waar die son gaan lj Het sy gesj sy wag oh oh oh oh oh oh Sy wag vir my
Kaptein ek wens jy wil my hoor Kaptein ek wens jy wil Ek gaan my droom verloor

Sy wag vir my
|