|
|
|
Songs | Albums | Album Arts
| Song: | Shangri-La |
| Album: | | Genres: | |
| Year: | | Length: | 230 sec |
Lyrics:
Jys seker blind as jy dink daar is iets mooi aan hierie ou gesig Dalk is jy doof want as jy my kon hoor sou hy omdraai en weg hardloop Of is ek dom om te dink jy na hierdie fiasco van ? mens sal terug kom Dis gevoelloos om aan hierdie hande te vat Wats te doelloos om saam die lewe te wag Al is jy ver is jy naby aan my Want mense en hul grense is vyande anders as vir my Ek hoops jys spyt ek dink eks dood Ek hoop eks spyt ek dink eks dood Shangri-lalalalalala wat ookal jy dit noem noem noem x2
|
All lyrics are property and copyright of their owners.
2025 Zortam.com
|