Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Nodig
Album: Genres: 
Year: Length:285 sec

Lyrics:

Jy kan seermaak al is jy nie daar nie
Niemand kwaad maak as jy niks belowe nie
Ek weet dis so
Nie omdat ek so sê nie al gesien dis so
Ek het jou nodig dis so eenvoudig
Dood eenvoudig ek het jou nodig
Ek het jou nodig dis so eenvoudig
Dood eenvoudig ek het jou nodig
Sê wat jy moet sê dit kom al lankal oor ?n lank tyd aan
Kom nou man ek sien wat hier aangaan vol bravade en effens bang soos ons kom
So sal ons gaan
Ek het jou nodig dis so eenvoudig
Dood eenvoudig ek het jou nodig
Ek het jou nodig dis so eenvoudig
Dood eenvoudig ek het jou nodig
Sê wat jy moet sê, sê wat jy moet sê
Sê wat jy moet sê, sê wat jy moet sê
Sê wat jy moet sê ek sien wat hier aangaan
Jammer om te sê ek wil jou by my hê
Waar jy ookal lê ek het jou nodig
Dis dood eenvoudig
Jammer om te sê ek wil jou by my hê
Waar jy ookal lê ek het jou nodig
Dis dood eenvoudig
Dis dood eenvoudig ek het jou nodig
Dood eenvoudig ek het jou nodig
Ek het jou nodig dis dood eenvoudig
So eenvoudig ek het jou nodig




 

All lyrics are property and copyright of their owners.
2025 Zortam.com