Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Pampoene Op Die Dak
Album:Putonnerwater 21 Unreleased Songs En Greatest Hits Vol. 2Genres:Pop
Year:2006 Length:210 sec

Lyrics:

Pampoene!....

Bekkie, bokkie, baby
Is jy ook so lief vir my?
Daar's 'n deel van jou wat vry wil bly
Ma' die anner deel van jou wil net die heeltyd vry
Waar kry jy jou luck vandaan?
Always oopoog op die stoep gestaan
Bekkie, bokkie, baby
Dis 'n skande dat niks ooit, ook verander nie
Pampoene op die dak

Pampoene op die dak
Calvin Klein en Gucchi op die gatsak
Maar ... Pampoene op die dak

Pampoene op die dak

Pampoene op die dak
Calvin Klein en Gucchi op die gatsak
Maar ... Pampoene op die dak

Bekkie, bokkie, baby
As jou geblomde rokkie wip
Kan jy my hart ma' op jou hande dra
Al gooi jou pa met klip
Al sou jou antie met 'n kierie slaan
Al skree jou oompie op jou ma
Bekkie, bokkie, baby en ek
Ry 'n wonderlike wolwielwa
Pampoene op die dak

Pampoene op die dak
Calvin Klein en Gucchi op die gatsak
Maar ... Pampoene op die dak

Pampoene op die dak

Pampoene op die dak
Calvin Klein en Gucchi op die gatsak
Maar ... Pampoene op die dak
Daar's paddas in die dam
Kriekies in die vlei
Doring in die hart moet mens uitgetrek kry - en dan ... net tjoepstil bly
Blou water l




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter