|
|
|
Songs | Albums | Album Arts
| Song: | Vir Liefde |
| Album: | | Genres: | |
| Year: | | Length: | 202 sec |
Lyricist: Jay
Lyrics:
Net vir die liefde Het ek alles opgeoffer nog elke keer (Elke keer) Deur die storms en die reën en die donderweer (Donderweer) Ek's bitter lief vir jou Dit was nie maklik nie Ek bly nog lief vir jou Dit was nie jou skuld nie Dit was nie my skuld nie En die tyd was koud Hy was gemeen met sy oordeel want hy maak ons oud (Maak ons oud) Laat ons vergeet van hoe dit was om verlief te wees (Verlief te wees) Dit is nie waar nie Wat het van ons geword Ons is nog steeds hier Ek mis die garage partytjies en die epic tyd Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde (Vir liefde) Dit was vir jou, net vir jou, wat ek gedoen het vir liefde (Vir liefde) Jou mond was stroop, soet heuning vir my Voel my hande op jou lyf Ek kon nie genoeg kry nie Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde (Vir liefde) Dit was 'n groot begin Jy het my heeltemal verras en my kop laat spin (Kop laat spin) Ek wou by niemand anders wees toe koop ek 'n ring (Koop ek 'n ring) Ons was dalk net te jonk Maar ek verruil dit nie Ons was in liefde dronk Ons moet dit net weer vind Want mens verloor dit nie Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde (Vir liefde) Dit was vir jou, net vir jou, wat ek gedoen het vir liefde (Vir liefde) Jou mond was stroop, soet heuning vir my Voel my hande op jou lyf Ek kon nie genoeg kry nie Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde Vir liefde Dit is 1989 en die straat was verlig en jy glimlag pragtig Ek onthou dit nog soos gister en ek weet dit was reg Dit was so eg soos die waarheid Want die liefde steek mos nooit iets weg Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde (Vir liefde) Dit was vir jou, net vir jou, wat ek gedoen het vir liefde (Vir liefde) Jou mond was stroop, soet heuning vir my Voel my hande op jou lyf Ek kon nie genoeg kry nie Kan jy onthou, nog onthou, wat ons gedoen het vir liefde Vir liefde
|
All lyrics are property and copyright of their owners.
2025 Zortam.com
|