Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Nicholis Louw - Tot My Laaste Uur Lyrics - Zortam Music
Song:Tot My Laaste Uur
Album:Ek Is Daar Vir JouGenres:Pop
Year:2011 Length:243 sec

Lyrics:

Tot my laaste uur sal ek vir jou baklei
Tot my laaste uur tot ek jou hart terugkry
Dis maak of breek die dis hart en siel die
Jy weet ek sal vir jou baklei

Jy't nie koebaai gesê nie
Jy's weg sonder om my te soen
Maar ons is nie verby nie
En jy weet wat ek nou gaan doen

Niemand vat jou van my af weg
Al is daar duisende ek sal vir jou kom veg

Tot my laaste uur sal ek vir jou baklei
Tot my laaste uur tot ek jou hart terugkry
Dis maak of breek die dis hart en siel die
Jy weet jy is bedoel vir my
Tot my laaste uur sal ek my lewe gee
Tot my laaste uur lê ek my liefde neer
Dis maak of breek die dis hart en siel die
Jy weet ek sal vir jou baklei
Tot my laaste uur

Jy't nie 'n woord gese nie
Net omgedraai en weggeloop
Maar ek sal nie moed verloor nie
So baby hou jou hart net oop

Niemand vat jou van my af weg
Al is daar duisende ek sal vir jou bly veg

Tot my laaste uur sal ek vir jou baklei
Tot my laaste uur tot ek jou hart terugkry
Dis maak of breek die dis hart en siel die
Jy weet jy is bedoel vir my
Tot my laaste uur sal ek my lewe gee
Tot my laaste uur lê ek my liefde neer
Dis maak of breek die dis hart en siel die
Jy weet ek sal vir jou baklei

Jou rug gedraai
Jou hart verraai
Jou weggewaai van my

Tot my laaste uur sal ek vir jou baklei
Tot my laaste uur tot ek jou hart terugkry
Dis maak of breek die dis hart en siel die
Jy weet jy is bedoel vir my
Tot my laaste uur sal ek my lewe gee
Tot my laaste uur lê ek my liefde neer
Dis maak of breek die dis hart en siel die
Jy weet ek sal vir jou baklei
Tot my laaste uur




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter