Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Die Kaap Is Weer Hollands
Album:100 Oorspronklike Afrikaanse TreffersGenres:Pop
Year:2007 Length:203 sec

Lyrics:

Die Kaap Is Weer HollandsDie Kaap is weer Hollands, daar's 'n nuwe Geowerneur,
Dis 1803 in die kasteel in ou Kaapstad,
En al langs die trappies loop Lady Ann Barbard,
Vanaand hou sy weer 'n bal in die Kat
Minuet in Allegretto almal uitgevat
Die Kaap is weer Hollands en die koetswiele rol,
En flink draf die stawe om almal te verwelkom
En die mans is so spog'rig,spierwit gepoeier
Die dames praat Frans, al is dit ook krom
Minuet in Allegretto en die strykkwartet kom

Nou is die Kaap weer Hollands
Dis die betaafse vlak wat waai
Nou is die Kaap weer Hollands
Van Graaff-Reinet tot in Tafelbaai

Die Kaap is weer Hollands van die binneland af kom hy,
'n Veer in sy hoed, voor die kasteel in ou Kaapstad
Die burger se veldskoen flap-flap oor die trappies,
En hy stap reguit aan tot binne-in die kat
Minuet in Allegretto almal uitgevat
Die Kaap is weer Hollands en die burgers stap nader
Dis 1803, hy stap nader en sien haar
Met 'n swaai van sy hand is sy witkoppie nonna
T'rug op sy perd en die langpad wag klaar
Minuet in Allegretto in die vertes bedaar
Instrumenteel
Nou is die Kaap weer Hollands
Dis die betaafse vlak wat waai
Nou is die Kaap weer Hollands
Van Graaff-Reinet tot in Tafelbaai
Nou is die Kaap weer Hollands
Dis die betaafse vlak wat waai
Nou is die Kaap weer Hollands
Van Graaff-Reinet tot in Tafelbaai

Van Graaff-Reinet tot in Tafelbaai
Minuet in Allegretto en sy landgoed wag klaar




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter