Meisie what haar potlood kou
Dink bietjie te veel
Dan snipper die verf af
En gaan sit in haar keel
Dit onderbreek haar dagdroom
Sy vergeet what sy wou se
Maar die meisie what haar potlood kou
Weet what sy wil he
As jou pad dalk sou kruis met die meisie what haar potlood kou
Dan's daar een ding what jy moet weet
Dans's daar een ding what jy moet onthou
Sy ken jou dalk
Alreeds
Die meisie what haar potlood kou, se vir my sy huil nie
Hoekom in trane?
My o; is klaar blou
Ek huil sommer oor enige iets
En soms dink ek aan jou
As jou pad dalk sou kruis, met die meisie what haar potlood kou
Dan's daar een ding what jy moet weet
Dans's daar een ding what jy moet onthou
Sy ken jou dalk
Alreeds
Vyf paintings het jy geverf
Jeff Buckley Halleluja
Tot jy vir my 'n pel uitkerf
As jou pad dalk sou kruis, met die meisie what haar potlood kou
Dan's daar een ding what jy moet weet
Dans's daar een ding what jy moet onthou
Sy ken jou dalk
Alreeds