Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Anneli Van Rooyen - Sewe Sakke Lyrics - Zortam Music
Song:Sewe Sakke
Album:Treffers Op VersoekGenres:Other
Year:2009 Length:136 sec

Lyrics:

Sannie Het Gesukkel Om 'n S Te Sê
want Sannie Se Ou Tongetjie Wou Nooit Reg Lê
maar Sannie Het Besluit Om 'n Plan Te Maak
en Eendag Loop Sy Hierdie Lekker Rympie Raak
en Sannie Sê, Sannie Sal Sewe Sakke Sout Sleep
sonder Sannie Sê, Sus Sannie Sleep Swaar
sannie Sê, Sannie Sal Sewe Sakke Sout Sleep
sewe Sakke Sout Is Swaar So Waar!
sannie Het Geoefen En Haar Bes Probeer
en Eendag Slaan Daar Werklik Nog 'n Klankie Deur!
sy Storm Na Haar Mammie En Die Luister Vies
want Sannie Druk Haar Tongetjie Nou Vas In Haar Kies
en Sannie Sê, Sannie Sal Sewe Sakke Sout Sleep
sonder Sannie Sê, Sus Sannie Sleep Swaar
sannie Sê, Sannie Sal Sewe Sakke Sout Sleep
sewe Sakke Sout Is Swaar So Waar!
juffrou Het Geweet, Wat Die Beste Sou Wees
om Spraaklesse Te Neem Sou Die Kwaal Genees
gou Het Sy Geleer Om Soos 'n Slang Te Maak
maar Iewers Het Haar Tongetjie Weer Vasgehaak
en Sannie Sê, Sannie Sal Sewe Sakke Sout Sleep
sonder Sannie Sê, Sus Sannie Sleep Swaar
sannie Sê, Sannie Sal Sewe Sakke Sout Sleep
sewe Sakke Sout Is Swaar So Waar!
sannie Is Nou Groot, Het 'n Kêrel Gekry
sannie Het Gewoeker Met Die Soenery
die Liefde Is Blind, Of Is Dit Dalk Nie
vir Sannie Was Die Liefde, Net Die Egter Terapie!
en Sannie Sê, Sannie Sal Sewe Sakke Sout Sleep
sonder Sannie Sê, Sus Sannie Sleep Swaar
sannie Sê, Sannie Sal Sewe Sakke Sout Sleep
sewe Sakke Sout Is Swaar So Waar!

sannie Is Getroud En Was In Haar Skik
drie Kinders Is Gebore Uit Die Huwelik
maar Toe Die Kinders Praat, Was Haar Hart So Seer
want Oor, En Oor Moes Sy Die Rympie Leer
want Sarel Sê, Sarel Sal Sewe Sakke Sout Sleep
gustav Sê, Gustav Sal Sewe Sakke Sout Sleep
stefan Sê Stefan Sal Sewe Sakke Sout Sleep
heeldag Lank ...
hoor Sy ... Thhhh ... Shlll ... Svweeu!!!!




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter